Marinda
January 17, 2008
Ek hoop nie my afrikaans gaan mense afskrik nie. Ek is groot en
lank onder.
Ek is gelukkig getroud, maar baie skaam en selfbewus.
My man het nog nooit iets gesê daaroor nie, maar ek hou altyd
terug wanneer ons liefde maak. Die ligte is gewoonlik af.
Ek het gekyk hoe perfek ander vrouens is en lyk, en dan
voel ek eers self-
bewus. Ek trek nooit voor hom aan of uit
nie.
Die vrouens op die web is ook perfek. Als lyk so glad
en perfek.
Maar baie dankie vir dit, om al die goed te sien, laat
'n mens nogal goed voel.